Jou Wipers Waai Vir My - Danelle
Lyrics by:Johan Oberholzer
Composed by:Johan Oberholzer/Danelle De Vries
Ek weet nie waar jy is nie
Maar jou hart is nog by my want
Soveel jare lank het ons in liefde saam gebly
En elke keer as winter kom met koue
Was dit jy wat my vas hou
Vas hou
September is nou weer hier
En al die wolke moet verby maar
Reënerige weer bly met die son se strale stry
Ek kan nie help om dit te vergelyk
Met ek en jy toe ons saam was
Toe ons saam was
Die wipers waai vir my
Dog hierdie winter is verby
Hulle sê hulle huil vir my
Kan maar nog 'n bietjie bly
Water op die venster maak my moeg om te sien
Ek dink die druppels wil my trane was dink ek
Of miskien is dit jy wat iewers hard seëvier
Jou eie hand nie meer kan keer
Want jy mis my
Die wipers waai vir my
Dog hierdie winter is verby
Hulle sê hulle huil vir my
Kan maar nog 'n bietjie bly
Die wipers waai vir my
Dog hierdie winter is verby
Yale salaih
Hulle sê hulle huil vir my
Kan maar nog 'n bietjie bly
Kan maar nog 'n bietjie bly
Maar waar is jy?
Huuu
Maar waar is jy?
Aaah
Winter is weer hier
Maar jy is nie
Nog 'n harde koue hier van nikaas
Sonder jou by my
Die wipers waai vir my
Dog hierdie winter is verby
Hulle sê hulle huil vir my
Kan maar nog 'n bietjie bly
Maar waar is jy?