• 推荐
  • 排行榜
  • 歌手
  • 歌单
  • 电台
  • 新碟
搜索历史
大家都在搜
最初的记忆
巴西funk
莫扎特胎教音乐
你就不要想起我
街角的晚风
是晚星呀
Run Wild(向风而野)
富士山下 陈奕迅 粤语
周深
勿问归期&戏子多秋
赵允哲戏子多秋
赵允哲
戏子多秋
罗生门
长达罗生门
罗生门 张子豪
长达
exieez want u
Want U
want u
热
搜
词
中奖概率倍儿高拿破仑进行曲立春白菜对我笑绿色心似烟火典狱长进行曲若不是因为你花海打火机风说青花瓷审判时刻离开我的依赖晴天我本将心向明月九百九十九朵玫瑰红色高跟鞋不要在我寂寞的时候说爱我童话镇
00:00/00:00
 高速下载歌曲音频 下载歌曲到手机下载LRC歌词
随时随地任意搜索并下载全网无损歌曲
扫描右侧二维码下载歌曲到手机
扫描下方二维码下载歌曲到手机
免费获取更多无损音乐下载链接
外链地址
http://www.eemp3.com/audiofile/9d44a0e45c1251ad60441f824d6f64f4.mp3
点击复制

Duet - Andriette
Written by:Vaughan Gardiner/Nerine Gardiner
Ek loop alleen ek dra my eie siel my eie seer
Ek leef 'n solo en ek sing net wat my hart begeer
En op my eie klink die melodieë somtyds leeg
Maar op my eie is hoe ek nog altyd aan beweeg
En toe begin jou note mure af te breek
Ek laat jou in met elke lied besef ek weer
Saam met jou wil ek sing
Kleur elke leë noot van my lewe in
Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
Saam met jou kan ek voel
Wat elke woord in elke lied bedoel
Saam met jou 't ek besef
Die lewe is meer as 'n lied
Dis vir ons 'n duet
Voor jou het ek my liefdes wense in 'n lied gelos
Want ek was bang vir wat te veel hoop my hart sou kos
Onbegeleid en onbeplan het jy my stem voltooi
En elke lied wat my gebreek het was toe skielik mooi
Want jy't begin met note mure af te breek
Ek laat jou in met elke word besef ek weer
Saam met jou wil ek sing
Kleur elke leë noot van my lewe in
Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
Saam met jou kan ek voel
Wat elke woord in elke lied bedoel
Saam met jou 't ek besef
Die lewe is meer as 'n lied
Dis vir ons 'n duet
En ons sal sing deur lig en donker tot die note opraak
Want tot die einde van my dae wil ek net saam met jou
Altyd saam met jou musiek maak
Saam met jou wil ek sing
Kleur elke leë noot van my lewe in
Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
Saam met jou kan ek voel
Wat elke woord in elke lied bedoel
Saam met jou 't ek besef
Die lewe is meer as 'n lied
Dis vir ons 'n duet
Die lewe is meer as 'n lied
Dis vir ons 'n duet
展开显示全部歌词
上一首歌:课题分离MP3下载
下一首歌:Just Glow(慢慢发光)MP3下载
热门歌手
周杰伦半吨兄弟白兰的周深海来阿木洋澜一薛之谦李荣浩林俊杰任贤齐落日微醺G.E.M. 邓紫棋陈奕迅BEYOND烟嗓船长张学友王菲大头针 Official刘德华凤凰传奇
其他人正在听的歌
在劫难逃老狼
诉衷情 (抖音版)谪仙
Red Light (Live)f(x)
山鬼之歌陈滢竹
UnstableJustin Bieber&The Kid LAROI
冷枪筷子兄弟王太利
敬给自己高跷妹
I Really Like You (Originally Perfomed By Carly Rae Jepsen) (Instrumental Karaoke Version)ZZang KARAOKE
难念的经(难言的心)姜成万
尘Blood Blooms (feat.周芷如)CORSAK胡梦周
是关中王来了 (高燃节奏版)Dj铁柱
网站地图RSS地图百度地图360地图头条地图
声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!
下载FLAC音乐网桂ICP备xxxxxxxx 版权投诉 请联系我们 liukaymail#foxmail.com