Elke dag se ure , mense bou die mure wat dit steel
Elke dag het drome , maar ons dink en wonder soms te veel
Ek het nou belowe , om my hart se waarheid oop te maak
En te leef in hierdie oomblik, want net vandag en nou maak werklik saak
Ek moes dit gese het
Toe die oomblik reg was moes ek praat
Hoe moes ek geweet het dis te laat om nie te se nie
Wat in my hartklop le nie , net vir jou
Ek moes dit gese het
Want dan kon ek weet jy het gehoor
Voor dat ek jou ewiglank verloor en voor jy weg is
Dat die oomblik dalk net reg is om te praat
Ek onthou jou asem , sagtens teen die ruite van my siel
Ek weier dat verlange , herinneringe van jou hart verniel
En nou wanneer ek terugkyk , kan my hart nie anders as om te onthou
Toe my hart sy woorde bere , as om net vir joute se dit wat ek wou
Ek moes dit gese het
Toe die oomblik daar was moes ek praat
Hoe moes ek geweet het dis te laat om nie te se nie
Wat in my hartklop le nie , net vir jou
Ek moes dit gese het
Want dan kon ek weet jy het gehoor
Voor dat ek jou ewiglank verloor en voor jy weg is
Dat die oomblik dalk net reg is om te praat
As ek dit gese het , was daar dalk vir ons ’n nuwe hoop
Of moet ek in my rus vind , en aanvaar dit was die pad wat ons moes loop