Weerligstraal - Pieter Koen
Lyrics by:William Loots/Roux Cloete
Composed by:William Loots/Roux Cloete
Nog altyd geweet daar's 'n vrou wat
Weet h*e om 'n harde man soos ek
Se knieë kop en skouers lam te maak
Nog altyd geweet daar's 'n kans dat
Ons eendag weer by mekaar sal kom
En dan sal alles sin maak
Maar die tyd stap aan en ek wonder
Ek wonder waar jy is
En het jy al lankal verby geloop
Het jy van my vergeet
En dit tref my soos 'n weerligstraal
Jy's die vrou wat my hart kom haal
Ek het so lank gesoek na jou
En dit tref my soos 'n weerligstraal
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
Ek wou nog altyd vir jou sê
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
Vir ewig
Nog altyd geweet dat ek jou sal kry
Op 'n plek waar ons by mekaar sal bly
Die wind die weer die storms
Dit alles kan maar kom
Maar die tyd stap aan en ek wonder
Ek wonder waar jy is
En het jy al lankal verby geloop
Het jy van my vergeet
En dit tref my soos 'n weerligstraal
Jy's die vrou wat my hart kom haal
Ek het so lank gesoek na jou
En dit tref my soos 'n weerligstraal
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
Ek wou nog altyd vir jou sê
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
Ek dink nog altyd net aan jou
Jy is gemaak om my met alles vas te hou
Ek dink nog altyd net aan jou
Jy is die droom wat waar geword het hier in my
En dit tref my soos 'n weerligstraal
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
Ek wou nog altyd vir jou sê
Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
En dit tref my soos 'n weerligstraal