作词 : Johannes Brümmer AKA Fatman/Werner Beukes
作曲 : Johannes Brümmer AKA Fatman/Werner Beukes
(SOS)
(SOS)
Vat my weg vat my hart
Vat my seer al my smart
Le by my by my vanaand
Dis net ek, dis net jy
Dis net ons ons is saam
Le by my by my vanaand
SOS
Hoor die akoorde
SOS
Glo al my woorde
SOS
Praat met my ek luister
SOS
Se my jys myne
SOS
Lees al my syne
SOS
Praat met my ek luister
Leer my leef leer my droom
Leer my lag ek gee oor
Le by my by my vanaand
Elke noot elke traan
Elke woord ewig saam
Le by my by my vanaand
SOS
Hoor die akoorde
SOS
Glo al my woorde
SOS
Praat met my ek luister
SOS
Se my jys myne
SOS
Lees al my syne
SOS
Praat met my ek luister
SOS
Hoor die akoorde
SOS
Glo al my woorde
SOS
Praat met my ek luister
SOS
Se my jys myne
SOS
Lees al my syne
SOS
Praat met my ek luister
SOS