Sal Jy My onthou - Andriette
以下歌词翻译由文曲大模型提供
Written by:Helmut Meijer/Andriette Norman
Hierdie is my laaste brief aan jou
这是我写给你的最后一封信
Hierna wil ek niks van jou onthou
此后不愿再回忆关于你的点滴
Nie jou lag of jou gesig nie ons
你的笑靥 你的容颜 我们
Eerste dans in sterre lig
星光下的第一支舞
En al is jy nie hier om my vas te hou
纵然你已不在身边将我紧拥
Sal ek dit onthou
我仍会永远记得
Dat jy vir my lief was en ek vir jou
你曾深爱着我 而我也深爱着你
Sal jy dit onthou
你会记得吗
Sal jy dit onthou
你会记得吗
Hier in my hart lief jy nog voort worstel
在我心底 你的爱仍在挣扎
Met my laat my droom
让我继续沉沦梦境
Om wakker te word en te weet jy het
直到醒来才发觉你已
Reeds van my vergeet
将我彻底遗忘
En al is jy nie hier om my vas te hou
纵然你已不在身边将我紧拥
Sal ek dit onthou
我仍会永远记得
Dat j vir my loef was en ek vir jou
你曾是我的挚爱 而我也属于你
So hou my vas n laaste keer
最后一次紧紧拥抱我吧
Se my net weer wat het hier gebeur
再告诉我这里曾发生的故事
En al is jy nie hier om my vas
即便你已不在身边将我紧拥
Te hou sal ek dit onthou
我也会永远铭记
Dat jy vir my lief was en ek vir jou
你曾深爱着我 而我也深爱着你
En al is jy nie hier om my vas
即便你已不在身边将我紧拥
Te hou sal ek dit onthou
我也会永远铭记
Dat jy vir my lief was en ek vir jou
你曾深爱着我 而我也深爱着你
Sal jy dit onthou
你会记得吗
Sal jy dit onthou
你会记得吗
Sal my onthou
可会记得我